| Modulekode | WDE 450 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Bepaling van veldtoestand en weidingskapasiteit op die basis van 'n botaniese samestelling, weidingsgradiente, spesievoorkeur en benuttingswaarde. Evaluering van grasse/voergewasse in terme van omgewingsaanpassing, aanvaarbaarheid en aanpassing by 'n benuttingstelsel en die bestuursbehoeftes van 'n geïntergreerde produksiestelsel. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 3 lesings per week, Prakties tweeweekliks |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Akademiese organisasie | Plant- en Grondwetenskappe |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App